Mauritius 17 - 25 Junie 2019
Tuesday 9 July 2019
Monday 5 December 2016
Tuesday 11 October 2016
Geskryf deur Gustav Odendaal Maart 2010
______________________________________
Ek is...
My beker loop oor, of bly ek leeg
want daars steeds iets waarna ek
verlang ek het genoeg en tog
ontbreek daar ‘n belangrike deel
van my mens wees, help my
help my om volkome te word,
eendag te word soos ek behoort
te word soos my plan...iewers.
Lyk my plan na stof net stof
of is my plan blou, is daar
ook vir my ‘n plan soos daardie tent
‘n tent van seil en hout en goud
Of is ek self ‘n tent, waarvan
die seile styf span soos U wind
my vul, U asem deur my trek
As dit so is... hoe sal ek ooit hier
hier onder kan bly? Gee my vlerke
gee genade, ek gee myself...vul my
...vol tot oorlopens toe vol.
______________________________________
Ek is...
My beker loop oor, of bly ek leeg
want daars steeds iets waarna ek
verlang ek het genoeg en tog
ontbreek daar ‘n belangrike deel
van my mens wees, help my
help my om volkome te word,
eendag te word soos ek behoort
te word soos my plan...iewers.
Lyk my plan na stof net stof
of is my plan blou, is daar
ook vir my ‘n plan soos daardie tent
‘n tent van seil en hout en goud
Of is ek self ‘n tent, waarvan
die seile styf span soos U wind
my vul, U asem deur my trek
As dit so is... hoe sal ek ooit hier
hier onder kan bly? Gee my vlerke
gee genade, ek gee myself...vul my
...vol tot oorlopens toe vol.
1 Oktober 2016
20 Jaar later kry ek toe weer 'n kans om te trou... Die eerste keer 12 Oktober 1996 en die tweede keer 1 Oktober 2016. Ek plaas dalk later nog 'n paar fotos sodra dit beskikbaar is...
Wednesday 2 October 2013
Friday 3 May 2013
Subscribe to:
Posts (Atom)