Wednesday, 23 March 2011
More middag is ons oppad na die Lourensford Getaway skou namens Protea Plaas. Vlieg dan huis toe en ek kan nie wag om my hondekinders te sien nie! Dan die groot trek, maar ek weet nog nie wanneer en presies hoe nie, so die tyd sal leer. Hoop darem om gou weer terug te wees sodat die kantoor nie te lank onbeman is nie!
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment