Saturday 9 April 2011

Vandag gaan ons koek bak! Lemoenkoek met Silwerballetjies vir versiering! Gustav se gunsteling. Ons sal vandag sy lewe vier - sou vandag 38 gewees het. Dalk sal ons maar swaar sluk aan die koek en dalk sal ons dit met trane afsluk, maar dis OK. Dankie vir almal wat vandag saam met my herdenk! Ons mis jou baie my liefste!

1 comment:

  1. Ek het hom nooit geken nie Marlenejo, maar dink aan jou. 9 April sal dus maar altyd sy mooi maar ook hartseer herinneringe hĂȘ.

    ReplyDelete