Saturday, 7 May 2011

Ek het weer op facebook kontak gemaak met van die vriende wat ons gemaak het in Swede met G se werkery daar in 2003. Nou FB hulle natuurlik in Sweeds - gelukkig vir google se vertalings fasiliteit - nou kan ek darem ook verstaan wat hulle skryf!

No comments:

Post a Comment