Saturday 25 February 2012






'n Wonderlike week gehad van rus!!! Ons 'n paar dae in Hermanus gekuier vir my pa se verjaarsdag en ek het ook my gaan doop in die koue Kaapse see water! Ek het net geredeneer dat - as hulle dit kan doen, kan ek ook... Wel, dit was heerlik om die minste te se! Vandag het ek uiteidelik my hondehokke vernis en ook die buite bankie... Dit is nou voor die komende winter reens...

1 comment: