Monday 9 April 2012

Hoe wonderlike is die Here nie met ons elkeen besig nie...

"In the pain I have found purpose, in the suffering I have found perserverence and in the loneliness I have met Jesus" uit Sole Survivor deur Mike Pilavachi

Ek het 'n rukkie terug 'n beeld gekry dat my lewe is soos 'n woestyn maar dat daar 'n rivier van Lewende Water (Jesus) daardeur vloei... Dit was 'n Dinsdag aand. Intussen is ek besig met 'n boekie van Hannah Hurnard "Hinds' Feet on High Places en Saterdag aand bring vriende van Gonubie die boekie Sole Survivor (nee nie die Phillip Yancy weergawe nie). Alles so heel "Toe Val Lig"... Wat 'n blessing!

No comments:

Post a Comment