Saturday 14 August 2010






hiers 'n paar fotos van ons by Hartbeespoortdam en Klein Kariba...

2 comments:

  1. Hy sus, geniet jou kaapse kuier. Ons verlang baie na jou. Lief jou
    Ek het ook nou 'n mail adres
    Karen en Johann

    ReplyDelete
  2. Liewe Marlene

    Jy en Gustav bly in ons lewens dag na dag.
    Dis die mooiste twee gedigte.
    Julle het so pragtige verhouding(gehad)??
    So nou en dan loer ek hoe dit met jou gaan.
    Het gister 'n briefie van ouma Lima aan jou gepos.

    Liefdetjies
    Tannie Irma

    ReplyDelete