Tuesday, 10 August 2010
Wel, intussen het ek 'n heerlike kuier gehad hier in die noorde saam met my ousus. Ons was ook vir 'n nag by Klein Kariba en het te lekker in die warm baddens gelĂȘ en gesels. Op pad terug vanaf Warmbad het ons in Pretoria by my broer en sy gesin gekuier. Nou is ek in Robertson by my ma-hulle!! Ek kon dit nie regkry om my sussie lughawe toe te vat nie, toe kry ek die blink plan, van hoekom ry ons nie saam af na ma-hulle toe nie?!!! Carina kyk na my honde en plantjies. (Baie Dankie Carina!!!!)
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment