Monday, 26 July 2010

Plasie se operasietjie het goed afgeloop. Al probleem is dat hy nou die heeltyd daar lek. Ek het vanmiddag gery met hom veearts toe, want die storie het vir my septies begin lyk. Ons het ‘n roompie gekry om aan te smeer… Die skeerdery het ‘n vreeslike irritasie veroorsaak. So by so, het hy besluit dis beter vir hom om nie by my te slaap nie, want ek sit salf aan en keer hom om te lek. Hy sal my seker darem weer vergewe vir die ongerief wat ek verooraak het!

No comments:

Post a Comment