Jou afwesigheid syfer deur my hele wese
Hoe kon jy my hier los – alleen
Net ‘n ek - nie meer ‘n ons
Hierdie lente is vir my nog vol winter
Botsels en bloeisels beur om nuwe lewe
Maar vir hierdie hart bly dit
net nog ‘n feit van die kalender
Beklemtoon die feit dat ek jou mis
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment