Janine 1996-2011.Nog 'n honnekind afgestaan laas Donderdag. Janine - die ene wat altyd by ons wou wees en Gustav orals gevolg het - selfs by lere op en op dakke... Die liefde het darem 'n duur prys in hierdie lewe!
Die lewe, longoorplanting en daarna...
Die slimste, mooiste en geliefdste ooit! Nie 1996 nie?
ReplyDelete