Tuesday 31 May 2011

Janine 1996-2011.
Nog 'n honnekind afgestaan laas Donderdag. Janine - die ene wat altyd by ons wou wees en Gustav orals gevolg het - selfs by lere op en op dakke... Die liefde het darem 'n duur prys in hierdie lewe!

1 comment:

  1. Die slimste, mooiste en geliefdste ooit! Nie 1996 nie?

    ReplyDelete