Monday 19 September 2011




Was so bederf om langs die pad werk toe hierdie blou kraanvoels te kry. So amper 'n week daar'gewy' in 'n vars omgeploegde land. Die foto's is nou nie great nie, maar mens kan hulle darem uitken. Een oggend het ek so 3 sien vlieg op pad land toe. Het my baie laat dink aan die ooievaars daar by Holfontein.

1 comment:

  1. Halo Mrlenejo! Lanklaas by jou blog gekuier.. Bly om te sien alles gaan goed? Die omgewing waar jy bly is ongelooflik mooi, dit lyk na 'n voorreg om daar te bly!

    ReplyDelete