Thursday 14 February 2013

Valentynsdag...

Vir Colin...

In ‘n oomblik sonder veel


Bring God jou oor my pad

Jou stem kom streel my siel

En jou omgee bring ‘n glimlag in my hart


Skielik val daar skynsels lig op en om my

Donker hoekies word verlig

Ander word saggies toegemaak

‘n Goddelike teenwoordigheid

Vrede wat harte stil maak


God is liefde…

No comments:

Post a Comment