Wednesday 6 February 2013

Tafelberg - Disas - en lekker stap

Reinette en Malene reg vir die Disa soektog!




Reinette in die 7de hemel - sy kon opklim tot waar ons die Disa vroeg oggend al gesien het, maar nie gedink sy sal daarby kan uitkom nie. Redelik teleurgesteld terug gestap en toe sien ons 'n paadjie!!

Voila!

 


                                                                  Een moeĆ« stapper...


Een van die baie damme op die berg!!!

No comments:

Post a Comment