Wednesday, 16 June 2010
Die kraan...
Probleem: Ernstige druppende kraan - sien ys gevorm oornag - was BAIE KOUD
Navorsing gedoen op die net... Toe groente tuin toe met my gereedskap... en die wassertjie...
Wel gedaan... Natuurlik baie in my skik met my self!!!
Die sandsteen is geborg deur Akzento... Tot opheffing van Holfontein huis no.2... Gaan lekker wees om dit agter mekaar te kry. Net jammer dis nou so koud, dat mens nie jou neus by die deur wil uitsteek nie!
Nou die dag hoor ek mos ek het iets gewen via 'n sms wat ek gestuur het aan die Avokado kos tydskrif!
Nog nie geproe nie, maar ek's seker dit gaan lekker wees!
Verder is daar goeie vordering met die trui wat ek brei...
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment