Monday, 11 October 2010


Môre, 14 jaar terug het ons blink oog voor die kansel trou belowe. Nou is jy nie meer hier nie, maar ek sou dit alles weer oor doen – dit was ‘n avontuur en ‘n voorreg…

No comments:

Post a Comment