Monday, 8 November 2010



Wat 'n heerlike naweek was dit nie! Die kinders het die vryheid van die plaas omtrent geniet en volgens almal was die kos heerlik. Ek is bly dat die kids dit geniet het, want dit maak die seer voete en moeg wees alles die moeite werd. Dis 'n pragtige plaas en tannie Leonore se tuin is iets om te sien. Baie, baie mooi! Nou is ek sommer weer geinspireer om weer in te spring en my tuin nog meer aandag te gee.

No comments:

Post a Comment