Sunday 20 February 2011

Daars weer ‘n stuk uit my hart geruk, toe ek die nuus kry dat my dierbare niggie Elna Britz Saterdag middag in ‘n motor ongeluk oorlede is. Die gedagte dat dié prag vrou en ma nie meer hier is nie, is ondenkbaar. Ek kan net bid dat daar deur die genade ‘n Heilige troos sal wees vir al haar vriende en familie, want woorde is daar nie…

1 comment:

  1. Marlenejo , Ek het gelees oor jou eie hartseer.. Waar het jy(julle) gebly en waar bly jy nou? Sterkte vir al die aleen dae wat seker so onverwags kan aanklop. Ek vertrou dat die Here ekstra naby op sulke dae sal wees!

    ReplyDelete