Friday 18 March 2011

Protea Farm





My kop spin, maar met opgewondenheid en versigtigheid betree ek hierdie nuwe fase! Baie dankbaar vir die nuwe geleentheid. Nou vir die groot trek Boland toe...! Dankie aan die spesiale mense van Protea plaas vir die heerlike paar dae en bederf daar by hulle!

1 comment:

  1. Dit lyk so mooi! Sterkte vir die groot trek, en vertel vinnig hoe dit gaan !

    ReplyDelete